Local is Lekkerrrrrrrr

Monday, March 23, 2009

Alfabet vir Senior Burgers

Alfabet vir Senior Burgers

Alfabet vir Senior Burgers
Deur Fanus Rautenbach

A vir arteritis
B vir bed-en-klou
C vir c, vir see-toe nou
D vir dawid wat die wortels gegraaf het
E vir …… wat eina geskaaf het
F vir floek .beteken niks, skoon interalia
G gee vir oupa nog viagara
H vir horingoue mania
I vir ietsie vir die bed
J vir jetvaskansie met ‘n jet
K vir kasterolie vir die maag
L vir die liefde wat so knaag
N vir nou’s dit weer tyd vir ‘n grappie
O is vir beter sien, my kind
P is vir prostaat en pp teen die wind
Q is vir kiewe grondboontjievol
R is vir Rita wat foontoe snol
S is Stefaans wat nie kan slaap nie
T is vir tant Gesie, gladnie ‘n aap nie
U is vir uie wat jou oë laat brand
V is vir vader, die president van die land
W is vir Willem, wie weet waar hy woon
X is vir ek’s gebad en is skoon
Y is vir ywerig, en lief vir jong meisies
Z is vir Zuma met sy boude vol puisies !

No comments:

Post a Comment

Scroll through Travel Treasures

I like it

Related Posts with Thumbnails