Local is Lekkerrrrrrrr
Monday, August 31, 2009
Thursday, August 20, 2009
Best Hotel in the World
SA het beste hotel in die wêreld!
Having been rated against the finest hotels around the globe, Bushmans Kloof Wilderness Reserve & Wellness Retreat was voted the Best Hotel in the World in the 2009 US Travel + Leisure World’s Best Awards Reader’s Survey. The exclusive five-star wilderness retreat at the foothills of the Cederberg Mountains, some 270m north of Cape Town (South Africa), also took pole position as Number 1 Lodge/Resort in Africa and the Middle East.
Sister property, The Twelve Apostles Hotel and Spa performed equally well, winning top honours as both Best City Hotel in Africa and the Middle East, as well as Best Hotel Spa in Africa and the Middle East.
The results of the extensive annual Travel + Leisure magazine readers’ survey were announced in the USA on NBC’S Today Show on Friday (10 July 2009). Winners will be honoured at a Travel + Leisure winner’s dinner and award ceremony at the new Cooper Square Hotel in New York City on July 21st.
Die Bushmans Kloof Wilderness Reserve & Wellness Retreat is pas deur die US Travel + Leisure World's Best Awards as beste hotel ter wêreld aangewys.
Hierdie vyfster- wildernis-wegbreekplek is geleë in die Cederberge, 270 km van Kaapstad. Dis 'n ekologiese oase, 'n eg Suid-Afrikaanse erfenisgebied, waar luuksheid en die natuur in harmonie saamleef. Van die aardse dog luukse-verblyf, tot die kontemporêre Kaapse kookkuns, top-klas spa en vlaktes vol vars lug, is dit g’n wonder dat Bushmans Kloof bekroon is. Daar's sowat 130 plekke in die reservaat waar boesmantekeninge nog sigbaar is en talle bedreigde plant- en dierspesies het hier 'n huis gevind.
Besoek www.bushmanskloof.co.za vir meer.
Het jy geweet?
Die Twelwe Apostles-hotel in Kaapstad het die toekenning as beste stadshotel in die wêreld en beste hotelspa in Afrika en in die Midde-Ooste by dieselfde geleentheid gewen.
Apartheid Sci-Fi Film
Apartheid en die ruimtewesens
SARIE - Augustus 2009Dit word bestempel as een van die oorspronklikste sci-fi-rillerflieks in jare - glo die wêreld se eerste ''outobiografiese'' alien-Apartheidsfilm. Ons eie Neill Blomkamp, 'n SA regisseur van kortfilms en advertensies wat al geruime tyd in Vancouver, Kanada, woon, was die skrywer en regisseur. District 9 is in samewerking met die baasbrein agter Lord of the Rings, die Oscar-bekroonde Peter Jackson, vervaardig.
Bid jou aan! In die fliek is honderdduisende ruimtewesens in Johannesburg gestrand ná hul ruimtetuig hier onklaar raak. Natuurlik is die onooglike spulletjie glad nie welkom nie, en word hulle na 'n vlugtelingkamp met doringdraad omhein aan die buitewyke van die Goudstad verban - dié heet District 9.
Onmiddellik is die parallelle tussen District 9 en die Apartheidsera tussen die lyne leesbaar. Blomkamp het tydens Apartheid in Johannesburg grootgeword en beskou dit as vormingsjare wat 'n belangrike invloed op sy kreatiewe siening vandag het.
Sy jarelange vriend en akteur Sharlto Copley speel die rol van Wikus van der Merwe. Hy werk vir die MNU, 'n groot korporatiewe instelling wat die ruimtewesens uit die ''plakkerskamp'' op 'n ander plek wil hervestig. Maar intussen word hy besmet met alien-liggaamsvloeistof, en sake verander . . .
Die res moet jy maar self uitvind wanneer District 9 vanaf 28 Augustus op die grootskerm hier draai. (Bron: Los Angeles Times)
Lees 'n onderhoud met die hoofkarater, Wikus van der Merwe (gespeel deur Sharlto Copley)
Tuesday, August 4, 2009
Pasella Resepte
1 | Hoenderbreyani | |||
2 | Souskluitjies | |||
3 | Kaneelrolletjies | |||
4 | Soetwynpere | |||
5 | Uruguaanse frikkadelle | |||
6 | Baumküchen | |||
7 | Rysgereg | |||
8 | Snertsop | |||
9 | Tagliatelle met avokadosous | |||
10 | Grenadella- en suurlemoensoufflé | |||
<< Begin < Vorige 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Volgende > Einde >> |
Flower Festival Clanwilliam
Flower Routes | Wild Flower Show | Ramskop Nature Garden | Cape Fynbos
Each year during August and September, depending on the preceding winter's rainfall, the area is transformed into a floral showcase. The area features a large variety of wild flowers. Ramskop Nature Reserve at the Clanwilliam Dam Resort boasts 250 indigenous species of wild flowers. |