Local is Lekkerrrrrrrr

Friday, March 9, 2012

Afrika se eie Social Network

Afrika het sy eie social network, in Kaapstad begin en word Yookos genoem, hulle wil die Afrika smaak behou deur dit net soos Afrika dit kan doen? Wat beteken dit? 6m Faceboek gebruikers in Afrika met 4,9m in SA volgens Mnr Tomisin Fashina, uitvoerende hoof..... wil hulle 20m teen einde 2012 bereik?
Die Burger Vrydag 9de
www.yookos.com/
 http://www.yookos.com/login.jspa

No comments:

Post a Comment

Scroll through Travel Treasures

I like it

Related Posts with Thumbnails